AMPTELIKE MONDSTUK VAN DIE NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA
Redakteur
Ds Willem Sauer
Subredakteurs Ds Etienne Fourie Dr Johan van Staden
Produksieredakteur Mev Tessa Oppermann
Redaksie Ds Etienne Fourie (voorsitter) Dr Anet Dreyer-Krüger Dr Elritia le Roux
Ds Elmien Knoetze
Mev Christa Clifton Dr Wouter van Wyk (sekretaris: SENTIK)
Grafies Mev Francis Nel
Mnr Hugo van Niekerk
Administrasie Mev Sanell van Vuuren
Uitgewer SENTIK Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Posbus 2368 PRETORIA 0001 Tel 012 322 8885 Faks 012 322 7906 sentik@nhk.co.za
By die Hoofposkantoor as nuusblad geregistreer ISSN 0259-949X
Individuele intekening
(gedrukte kopie) R110 vir 11 uitgawes R15 per individuele eksemplaar
Drukkers
Seriti Printing Pretoria
Die redaksie aanvaar verantwoordelikheid vir die inhoud. Menings deur skrywers uitgespreek, is egter nie noodwendig die beleid of standpunt van die Hervormde Kerk nie.