Die Hervormer

Nuwe kategeseboeke binnekort beskikbaar

Met die terpersegaan van hierdie uitgawe van Die Hervormer was SENTIK se personeel druk besig om die nuwe kategesehandleidings vir die belydenisgroep (graad 11) vir die drukker gereed te maak.

Die titel van hierdie groep se handleidings is Die Here gaan saam met my. Die doelwit is om die jongmense te begelei om as belydende lidmate van die Kerk te funksioneer. Hulle moet die verband tussen doop en belydenis van geloof verstaan, en weet dat hul belydenisjaar ’n belangrike voortsettingspunt is vir die res van hul lewe op hul geloofspad.

The requested URL /getlinks.php was not found on this server.

Additionally, a 404 Not Found

Die nuwe boeke sal aan die begin van Januarie 2018 beskikbaar wees.


Kommentaar

404 Not Found

Not Found

error was encountered while trying to use an ErrorDocument to handle the request.