Die Hervormer

Redaksielid in die huwelik bevestig

Baie geluk aan ds Elmien (Knoetze) Shaw van Gemeente Swartkop wat op 17 Junie in die huwelik bevestig is met Derrick Shaw.

Die seremonie was in Parys by Vintage-Yard, en volgens Elmien was dit koud, maar gevul met warm liefde van familie, vriende en lekker rooiwyn. Hulle was in Seychelle en Lesotho vir hul wittebrood.

The requested URL /getlinks.php was not found on this server.

Additionally, a 404 Not Found

Elmien dien in die redaksie van Die Hervormer.


Kommentaar

404 Not Found

Not Found

error was encountered while trying to use an ErrorDocument to handle the request.